Breckin Meyer

Breckin Meyer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 7 Mei 1974 (1974-05-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Breckin Meyer (gebore 7 Mei 1974) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Freddy's Dead: The Final Nightmare (1991), Clueless (1995), Road Trip (2000), en Rat Race (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy